Affi Lande boetiek guestfarm
Lodge Hostel Hotel
Guestfarm surrounded by mountains with 5 selfcatering chalets.Mountainbike and hiking trails.Fishing.Rustic wedding venue with beautiful bush church. Update description
Reviews
Updates (5)
Address:
R26 onroute between Bethlehem and Fouriesburg
Fouriesburg
Fouriesburg
Telephone:
0848384110
Web site:
affilande.co.za ⇒
Review Affi Lande boetiek guestfarm
Loading comments-box...
Annelize Botha van S. 2015-04-14
SOOOO lekker gekuier by Adri en Leon!! Voel of ons julle al jare ken!! Julle gasvryheid en aandag aan detail kan geen geld in die wereld koop nie -...

Elmarie J. 2018-05-21
Baie dankie vir jul gasvryheid Adri en Leon. Ons het heerlik gekuier op jul pragtige gasteplaas!!!

Belinda Venter G. 2018-05-20
Dis die mooiste plek met die wonderlikste en gasvryste eienaars! Adri en Leon, ek bid ontelbare seen oor julle en julle ongelooflike venue uit! Dankie...

Willie R. 2018-01-28
Kuier was net te kort by die mooiste plek . Dit is hier waar jy kom as n gas en wegry met nuwe vriende in jou hart. Willie en Elma

Luazanne van W. 2017-12-29
Ons is veilig terug by die huis. Mis al klaar ons tydelike huisie. Adri en Leon dankie vir n onvergeetlike paar dae .

Natasha R. 2017-12-28
Such beautiful accommodation, gorgeous views and the most hospitable and accommodating hosts! Will be back very soon

Cornel R. 2017-09-13
Affilande is 'n finalis in die Sanlam toekennings vir uitmuntende diens en vir die uiters luukse verblyf met 'n andersheid.... ek was bevoorreg genoeg...

Elicia van V. 2017-08-28
Ons 2de besoek aan Affi lande! Altyd n wenner! Adri en Leon "always add a touch of class to it". In die pragtige natuur, bekostigbare pryse,...

Dyllan de B. 2017-08-21
It was an amazing experience with good people and great service! Will be returning there again for sure!

Hyla-Marie K. 2017-06-24
Een van di lekkers te plekke waar ek nog was op n getaway. ... alles is net reg.... net om jo gemaklik en tuis te last voel. ...Beste Beste Beste

Lynda W. 2017-04-17
Gorgeous, peaceful, tastefully decorated. Loved every minute. Well worth a visit. Thanks Adri, Leon and Ceasar.

Marisca van W. 2017-04-09
Most treasured memories. My new freestate family.

Ermarie B. 2017-03-25
Ek was baie bevoorreg om genooi te gewees het na 'n lang naweek saam met my niggie se skoonmense. Haar skoonpa het 80 geword. Ons het by Affi Lande...

Eloize M. 2017-02-28
Only had time for koek en koffie but was seriously enjoyable

Sarie Van Der L. 2016-12-19
Die wat nognie by Adri en Leon n draai gemaak het nie gaan gerus dis baie mooi daar en rustig en vriendlike diens.

Lofty van der M. 2016-12-18
Ongelooflik mooi en rustig. Baie dankie aan Adri en Leon vir julle onbaatsugtige gasvryheid. Onthou die huisie wat julle beplan by skilpad kop, is ons...

Philippe R. 2016-11-05
Adri et Leon sont des personnes exceptionnelles. Nous ( mes 4 fils, ma femme et moi) sommes restés 3 nuits dans un de leurs chalets et dès le premier...

Hetty S. 2016-10-23
Wat 'n pragtige kalm plek. En Adri maak so lekker kos!!! Voorwaar 'n plekkie om nie mis te ry as jy berge toe gaan nie!

Martha V. 2016-09-18
Baie dankie Adri en Leon vir die gasvryheid. Affilande is n pragtige plek en ons het heerlik ontspan. Heerlike naweek wegbreek vir ons stadsjapies....

Elma R. 2016-08-15
Adri en Leon baie dankie vir n wonderlike tyd op een van die mooiste plekke wat ek nog was. Elma Richter

Updates from Affi Lande boetiek guestfarm
Affi Lande boetiek g. 2017-06-21
"Plekkie in die son" gesing deur die mooie Chané Valentine is op Affi lande geskiet. "Featuring Ceaser,ons gasteplaas hond"

Affi Lande boetiek g. 2017-06-06
Riem onder die hart.Pragtige inskrywings van gaste.

Affi Lande boetiek g. 2017-06-01
Plaas kapperjolle
Plaas kapperjolle
Affi Lande boetiek g. 2017-06-01
Ceaser our guest farm dog is the most lovable, friendly animal.Him and Skaap are having fun.

Affi Lande boetiek g. 2017-05-19
Travelground think we are good enough to be on their facebook page!! Thank you Travelground.

Popularity of Affi Lande boetiek guestfarm
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
Affi Lande boetiek guestfarm has a total of 1889 visitors (checkins) and 3255 likes.
20 reviews of Affi Lande boetiek guestfarm.
Average grade
5
av 5.